Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Daniel Cosgrove | |
Geboortenaam | Daniel Thomas Cosgrove |
---|---|
Geboorte | 16 Desember 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daniel Cosgrove (gebore 16 Desember 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Valentine (2001) en Van Wilder (2002), en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en All Souls (2001).